한국   대만   중국   일본 
Giniel de Villiers - Wikipedia Gaan na inhoud

Giniel de Villiers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Giniel de Villiers
Gebore ( 1972-03-25 ) 25 Maart 1972
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika
Beroep Motortydrenjaer

Giniel de Villiers (gebore 25 Maart 1972) is 'n Suid-Afrikaanse motor tydren jaer, bekendste vir die wen van die 2009 Dakar-tydren .