한국   대만   중국   일본 
Frioelie - Wikipedia Gaan na inhoud

Frioelie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Wapen en vlag
Historiese wapen van Frioelië Historiese vlag van Frioelië
Algemene gegewens
Land : Vlag van Italië  Italie
Hoofstad : Udine
Administratiewe verdeling : 3 provinsies
Oppervlakte : 8 240 vk km
Bevolking : 800 000?1 000 000
Bevolkingsdigtheid : 128 inwoners per vk km
Kaart
Die ligging van Frioelië

Frioelie ( Italiaans : Friuli , Friulaans : Friul , Duits : Friaul ) is 'n gebied in die noordooste van die huidige Italie wat tot die administratiewe streek Friuli-Venezia Giulia behoort.

Taal [ wysig | wysig bron ]

In hierdie gebied word 'n eie Romaanse taal gepraat wat Friulaans ( Furlan ) genoem word.

Geskiedenis [ wysig | wysig bron ]

Die gebied was in die vroee Middeleeue 'n Langobardiese hertogdom wat later in 776 'n Frankiese markgraafskap geword het.

Sien ook [ wysig | wysig bron ]