한국   대만   중국   일본 
FIFA Sokker-Wereldbekertoernooi in 2034 - Wikipedia Gaan na inhoud

FIFA Sokker-Wereldbekertoernooi in 2034

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die artikel beskryf ’n sportgebeurtenis wat in die toekoms gaan plaasvind.
Die inligting is moontlik spekulatief en kan vinnig verander soos data beskikbaar raak.
Sport
FIFA Sokker-Wereldbeker
2034 FIFA World Cup
Toernooi-inligting
Datums Junie ? Julie
Spanne 48  (van 6 konfederasies)
2030
2038

Die 25ste FIFA Sokker-Wereldbekertoernooi ( Engels : FIFA World Cup ) sal in Junie en Julie 2034 aangebied word. FIFA sal net voor die FIFA Sokker-Wereldbekertoernooi in 2030 aankondig watter land(e) die toernooi gaan organiseer. Soos die FIFA Sokker-Wereldbekertoernooi in 2026 sal dit deur 48 nasionale sokkerspanne uitgespook word, insluitend die van die gasheerland(e). [1] Dit sal presies 100 jaar na die tweede FIFA Sokker-Wereldbekertoernooi in 1934 in Italie gehou word.

Belangstelling aangekondig [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. "Unanimous decision expands FIFA World Cup™ to 48 teams from 2026" . FIFA.com (in Engels). Federation Internationale de Football Association. 10 Januarie 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2019 . Besoek op 15 Februarie 2019 .
  2. Seng Foo (23 September 2017). "Indonesia-Thailand to Bid for 2034 World Cup" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2019 . Besoek op 15 Februarie 2019 .
  3. "Indonesia-Thailand to Bid for 2034 World Cup" (in Engels). Football Tribe. 24 September 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2019 . Besoek op 15 Februarie 2019 .
  4. George Deudley (26 September 2017). "AFF Backs Indonesia-Thailand Bid for 2034 FIFA World Cup" (in Engels). SportsPro. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2018 . Besoek op 15 Februarie 2019 .
  5. ( en ) TODAY, ASIA (19 Junie 2017). "China to Overtake US economy and Host World Cup in 2034" . huffingtonpost.com . Besoek op 15 Februarie 2019 . [dooie skakel]
  6. Thornycroft, Peta; Laing, Aislinn (17 Julie 2014). "Zimbabwe's tourism minister reveals ambitious plan to host Fifa World Cup in 2034" (in Engels). The Telegraph. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2019 . Besoek op 15 Februarie 2019 .
  7. "Egypt hopes to host the 2034 FIFA World Cup" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Julie 2018 . Besoek op 30 September 2018 .
  8. "Could the rise of online sports betting in Nigeria help a future World Cup bid?" (in Engels). 5 Desember 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2019 . Besoek op 15 Februarie 2019 .


Sokker-Wereldbekertoernooie

Uruguay 1930 ? Italie 1934 ? Frankryk 1938 ? 1942 ? Brasilie 1950 ? Switserland 1954 ? Swede 1958 ? Chili 1962 ? Engeland 1966 ? Meksiko 1970 ? Wes-Duitsland 1974 ? Argentinie 1978 ? Spanje 1982 ? Meksiko 1986 ? Italie 1990 ? Verenigde State 1994 ? Frankryk 1998 ? Suid-Korea/Japan 2002 ? Duitsland 2006 ? Suid-Afrika 2010 ? Brasilie 2014 ? Rusland 2018 ? Katar 2022 ? Kanada/Meksiko/Verenigde State 2026 ? 2030 ? 2034