한국   대만   중국   일본 
Daejeon - Wikipedia Gaan na inhoud

Daejeon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Daejeon
大田廣域市

Kaart Wapen
Vlag
  Land Vlag van Suid-Korea  Suid-Korea
  Streek Hoseo
  Koordinate 36°21′00″N 127°23′06″O  /  36.35°N 127.385°O  / 36.35; 127.385
  Stigting 1895
  Oppervlakte:  
 - Totaal 539,85 vk km
  Hoogte bo seevlak m
  Bevolking:  
 - Totaal (2022) 1 469 543
 - Bevolkingsdigtheid 2 700/vk km
  Tydsone UTC +9 (KST)
  Burgemeester Heo Tae-jeong
  Amptelike webwerf daejeon.go.kr
Daejeon (Heodeok) in 1872

Daejeon ( Koreaans : 大田廣域市, [t?d???n], , letterlik: "groot veld") is die vyfde grootste stad naas die hoofstad Seoel , Busan , Incheon en Daegu in die weste van Suid-Korea en le in die suidweste van die Koreaanse Skiereiland . Die stad het 'n bevolking van 1 469 543 in 2022 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 539,85 km². Daejeon was tydens die Korea-oorlog tydelik die hoofstad van Suid-Korea en was grootliks vernietig. Na die oorlog het egter 'n groot herboufase vir die stad begin. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wereldbekertoernooi in 2002 wat Japan en Suid-Korea saam aangebied het.

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]