한국   대만   중국   일본 
Conchita Wurst - Wikipedia Gaan na inhoud

Conchita Wurst

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Conchita Wurst
Agtergrondinligting
Geboortenaam Thomas Neuwirth
Gebore 6 November 1988 ( 1988-11-06 ) (35 jaar oud)
Gmunden ( Oostenryk )
Genres Pop, dans, elektronika
Beroep(e) Sanger
Jare aktief 2006 - hede
Assosiasies Jetzt Anders!
Webwerf conchitawurst.com

Thomas "Tom" Neuwirth (gebore op 6 November 1988 ), beter bekend onder sy verhoognaam Conchita Wurst , is 'n Oostenrykse musikant. Hy verteenwoordig Oostenryk by die Eurovision-sangfees van 2014 en wen die kompetisie met sy liedjie Rise Like a Phoenix . Die sanger gebruik vroulike voornaamwoorde om homself te beskryf as hy die rol van Wurst vertolk. [1]

Diskografie [ wysig | wysig bron ]

Neuwirth in 2007

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. Morgan, Joe. "Belarus calls to cancel Eurovision over inclusion of drag singer" . Gay Star News (in Engels). Gay Star News Ltd. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 . Besoek op 7 Mei 2014 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]