Circa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die Latynse woord circa , beteken letterlik cirkel omstreeks , omtrent ongeveer , en word gebruik om verskeie datums (gereeld geboorte- of sterftedatums) wat onseker is aan te dui. 'n Mens kan byvoorbeeld se dat Pearl Harbor circa (afgekort na c. of ca. ) 1941 aangeval is, as daar onsekerheid is oor die jaar waarin dit plaasgevind het. Hoe verder terug die datum, hoe groter die tydperk wat deur circa ingesluit word:

  • Binne die vorige honderd jaar, behoort circa akkuraat te wees tot binne vyf jaar (bv., 1940 , 1945 , 1950 , 1955 );
  • Binne die vorige vyfhonderd jaar, behoort circa akkuraat te wees tot binne tien jaar (bv., 1720 , 1730 , 1740 , 1750 );
  • Binne die vorige duisend jaar, behoort circa akkuraat te wees tot binne vyf en twintig jaar (bv., 1250 , 1275 , 1300 , 1325 );
  • Binne die vorige tweeduisend jaar, behoort circa akkuraat te wees tot binne vyftig jaar (bv., 150s , 200s , 250s , 300s );
  • Oor die totale gedokumenteerde geskiedenis, behoort circa akkuraat te wees tot binne een tot twee honderd jaar.

Kommersiele gebruik [ wysig | wysig bron ]

Circa is 'n handelsnaam in die skaatsplank industrie wat skoene, klere en skaatsplanke vervaardig. Professionele skaatsplankryers kan aan die Circa skaatsplankspan behoort.