in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Charles Nqakula
(gebore
13 September
1942
) is 'n
Suid-Afrikaanse
politikus. Hy het vanaf September 2008 tot 2009 as die Minister van Verdediging gedien. Van Mei 2002 tot September 2008 was hy die Minister van Veiligheid en Sekuriteit. Op 24 Junie 2012 het die Suid-Afrikaanse president,
Jacob Zuma
hom as Suid-Afrika se hoe kommissaris in die Republiek van
Mosambiek
aangestel.
|
---|
President
| |
---|
Adjunkpresident
| |
---|
Ministers
| |
---|