in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Charles Duke
|
---|
Charles Duke in September 1971
|
Gebore
| Charles Moss Duke Jr.
3 Oktober 1935
(
1935-10-03
)
(88 jaar oud)
|
---|
Nasionaliteit
|
Verenigde State
|
---|
Beroep
| Ruimtevaarder
|
---|
Bekend vir
| Tiende en jongste man wat op die
maan
geloop het
|
---|
Eggenoot
| Dorothy (Dottie) Meade Claiborne (∞ 1963)
|
---|
Kinders
| Charles II (1965), Thomas (1967)
|
---|
Webwerf
| charlieduke.net
|
---|
Charles Moss "Charlie" Duke Jr.
(3 Oktober 1935 - ; Brigadier-Generaal,
Amerikaanse Lugmag
) is 'n Amerikaanse ingenieur, afgetrede offisier in die Amerikaanse Lugmag, toetsvlieenier en voormalige
ruimteman
van
Nasa
. Hy was die vlieenier van die
maanmodule
vir
Apollo 16
en die tiende en jongste persoon wat op die maan geloop het. Hy is gewerf as deel van
Ruimtevaardergroep 5
.
Duke het 'n foto van sy gesin op die maan agtergelaat.
Duke, 'n boorling van
Charlotte
,
Noord-Carolina
, het in in Lancaster,
Suid-Carolina
groot geword. In 1957 het hy sy akademiese opleiding by die Amerikaanse Vloot voltooi en sewe jaar later, in 1964, sy meestersgraad, die
Masters in Aeronautics & Astronautics
, aan die
Massachusetts Institute of Technology (MIT)
behaal. Een jaar later het sy opleiding by die Amerikaanse Lugmag se Toetsvlieenierskool (
U.S. Air Force Test Pilot School
) voltooi as die beginpunt van sy loopbaan as ruimtevaarder.
- Wiki-webtuistes
- Amptelike webtuiste
- Billy Graham Evangelistic Association
- Internet-rolprentdatabasis
|
---|
Neil Armstrong
(Bev,
Apollo 11
) ?
Buzz Aldrin
(MML,
Apollo 11
) ?
Pete Conrad
(Bev,
Apollo 12
) ?
Alan Bean
(MML,
Apollo 12
) ?
Alan Shepard
(Bev,
Apollo 14
) ?
Edgar Mitchell
(MML,
Apollo 14
) ?
David Scott
(Bev,
Apollo 15
) ?
James Irwin
(MML,
Apollo 15
) ?
John W. Young
(Bev,
Apollo 16
) ?
Charles Duke
(MML,
Apollo 16
) ?
Eugene Cernan
(Bev,
Apollo 17
) ?
Harrison Schmitt
(MML,
Apollo 17
)
|
|