한국   대만   중국   일본 
Champagne-Ardenne - Wikipedia Gaan na inhoud

Champagne-Ardenne

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Champagne-Ardenne

Departements Ardennes (08)
Aube (10)
Marne (51)
Haute-Marne (52)
Prefektuur Chalons-en-Champagne
Bevolking 1 339 000 inw.
( 2006 )
Bevolkingsdigtheid 52 inw./vk km
Oppervlakte 25 606 vk km
Arrondissemente 15
Kantons 146
Munisipaliteite 1 947
President van
Gewestelike Raad
Jean-Paul Bachy

Champagne-Ardenne [????pa?a??d?n] was een van Frankryk se 26 administratiewe geweste ( Frans : regions ) wat van die Belgiese grens in die noorde tot by die oorsprong van die Seinerivier het gestrek. Die gewes was vernoem na die historiese landskap Champagne en die Ardenne -bergreeks en het beslaan 'n oppervlakte van 25 606 vierkante kilometer.

Champagne-Ardenne het 'n bevolking van 1,3 miljoen mense. Chalons-en-Champagne dien as die administratiewe hoofstad of prefektuur van die gewes, maar sy grootste en histories belangrikste stad is Reims .

Bronne [ wysig | wysig bron ]

  • Met erkenning aan die Maison de la France, die Comite Regional du Tourisme de Champagne-Ardenne en die Region Champagne-Ardenne wat inligtingsmateriaal beskikbaar gestel het.
Die administratiewe geweste van Frankryk ( Regions de France ) Flag of France
Metropolitaanse geweste ( Regions metropolitaines ):
Akwitanie | Auvergne | Boergondie | Bretagne | Centre-Val de Loire | Champagne-Ardenne | Elsas | Franche-Comte | Ile-de-France | Korsika | Languedoc-Roussillon | Limousin | Lotaringe | Midi-Pyrenees | Nord-Pas-de-Calais | Basse-Normandie | Haute-Normandie | Pays de la Loire | Pikardie | Poitou-Charentes | Provence-Alpes-Cote d'Azur | Rhone-Alpes
Metropolitaanse geweste 2016 ( Regions metropolitaines ):
Auvergne-Rhone-Alpes | Boergondie-Franche-Comte | Bretagne | Centre-Val de Loire | Grand Est | Hauts-de-France | Ile-de-France | Korsika | Nieu-Akwitanie | Normandie | Oksitanie | Pays de la Loire | Provence-Alpes-Cote d'Azur
Oorsese geweste ( Regions d’outre-mer ):
Frans-Guyana | Guadeloupe | Martinique | Mayotte | Reunion