in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Cannes-rolprentfees 1962
|
Datum
|
7
-
23 Mei
1962
|
Plek
|
Cannes
,
Frankryk
|
Getal prente
|
35 in kompetisie
27 kortprente
|
Webtuiste
|
Cannes-rolprentfees
|
Belangrike prente
|
Openingsfliek
|
The Lovers of Teruel
(
Les Amants de Teruel
)
|
Palme d'Or
|
O Pagador de Promessas
|
Die
15de Cannes-rolprentfees
is van
7
-
23 Mei
1962
in
Cannes
,
Frankryk
, gehou.
[1]
Die
Palme d'Or
is toegeken aan
O Pagador de Promessas
deur Anselmo Duarte.
[2]
Die fees is geopen met
The Lovers of Teruel
(
Les Amants de Teruel
) deur Raymond Rouleau. Tetsur? Furukaki van
Japan
was die president van die jurie.
Tydens die Cannes-fees van 1961 het Robert Favre le Bret, die artistieke direkteur van die fees, met die toestemming van die Association Francaise de la Critique de Cinema besluit om die International Critics' Week tydens die volgende fees te hou. In 1962 het die parallelle deel van die fees vir die eerste keer plaasgevind. Die doel daarvan was om eerste en tweede werke van regisseurs van oor die wereld te vertoon, sonder om toe te gee aan kommersiele neigings.
[3]
Van die mense en prente wat in 1962 pryse ontvang het, is:
[4]
[5]
- Palme d'Or:
O Pagador de Promessas
deur Anselmo Duarte
- Jurieprys:
L'Eclisse
deur Michelangelo Antonioni en
The Trial of Joan of Arc
(
Proces de Jeanne d'Arc
) deur Robert Bresson
- Beste akteur:
Dean Stockwell
,
Jason Robards
en
Ralph Richardson
vir
Long Day's Journey into Night
en
Murray Melvin
vir
A Taste of Honey
- Beste aktrise:
Katharine Hepburn
vir
Long Day's Journey into Night
en Rita Tushingham vir
A Taste of Honey
- Beste komedie:
Divorce, Italian Style
(
Divorzio all'italiana
) deur Pietro Germi
Kortprente
- Palme d'Or:
An Occurrence at Owl Creek Bridge
(
La Riviere du Hibou
) deur Robert Enrico
- Jurieprys:
Oczekiwanie
(
L'attente') deur Witold Giersz en Ludwig Perski