in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Callie Visagie
(gebore in
Paarl
op
9 Julie
1988
) is 'n
rugbyspeler
wat haker vir die
Blou Bulle
in die
Curriebeker
en die
Bulls
in
Superrugby
speel.
Visagie het voorheen vir die
Westelike Provinsie
en
Goue Leeus
gespeel en was kaptein van die
Maties
in die
Varsitybeker
.