한국   대만   중국   일본 
Cagliari - Wikipedia Gaan na inhoud

Cagliari

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Cagliari
Casteddu

Kaart Wapen
Vlag
  Land Vlag van Italië  Italie
  Administratiewe gewes Sardinie
  Koordinate 39°13′N 09°07′O  /  39.217°N 9.117°O  / 39.217; 9.117
  Stigting 7de eeu v.C.
  Oppervlakte:  
 - Totaal 85,45 vk km
  Hoogte bo seevlak 4 m
  Bevolking:  
 - Totaal (2015) 154 460
 - Bevolkingsdigtheid 1 800/vk km
  Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
  Burgemeester Paolo Truzzu (FDI)
  Amptelike webwerf comune.cagliari.it

Cagliari ( Italiaans : [?ka??ari], ; Sardies : Casteddu , [kas?te?ːu]) is die hoofstad en grootste stad van Sardinie , 'n outonome gewes in die suidweste van Italie in die Middellandse See . Die stad het in 2015 'n bevolking van 154 460 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 85,45 km². Cagliari is in die 7de eeu v.C. deur Fenisiese handelaars gestig en het in die 4de eeu v.C. aan Kartago behoort. Aansluitend is dit deur die Romeine verower. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wereldbekertoernooi in 1990 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]