CONMEBOL

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
CONMEBOL
Kenteken van CONMEBOL
Kenteken van CONMEBOL
Portugese naam Confederacao Sul-Americana de Futebol
Spaanse naam Confederacion Sudamericana de Futbol
Vasteland Suid-Amerika
Sportsoorte Sokker
Gestig op 9 Julie 1916
Gestig in Buenos Aires , Argentinie
President Alejandro Dominguez
Adjunkpresidente Laureano Gonzalez
Claudio Tapia
Arturo Salah
Tesourier Rolando Lopez
Sambreelorganisasie FIFA
Setel Luque, naby Asuncion , Paraguay
Lede 10
Amptelike tale Portugees en Spaans
Amptelike webwerf conmebol.com

CONMEBOL is die Suid-Amerikaanse Sokkerassosiasie ( Portugees : Confederacao Sul-Americana de Futebol ; Spaans : Confederacion Sudamericana de Futbol ). CONMEBOL is die kontinentale beheerliggaam vir assosiasiesokker in Suid-Amerika en is een van FIFA se ses kontinentale konfederasies. Die konfederasie is op 9 Julie 1916 gestig en hulle hoofkantoor is in Luque, naby Asuncion , Paraguay , gelee. Die amptelike tale is Portugees en Spaans en sedert 2016 is Alejandro Dominguez die president van die CONMEBOL.

Lidlande [ wysig | wysig bron ]

Kaart van die verskillende sokkerbonde, lidlande van CONMEBOL in groen
Kaart van die lidlande
Hoofkantoor van CONMEBOL in Luque, Paraguay

Presidente [ wysig | wysig bron ]

Presidentskap President Van Tot Nasionaliteit
1 Hector Rivadavia Gomez 1916 1936 Vlag van Uruguay  Uruguay
2 Luis O. Salesi 1936 1939 Vlag van Argentinië  Argentinie
3 Luis Valenzuela Hermosilla 1939 1955 Vlag van Chili  Chili
4 Carlos Dittborn 1955 1957 Vlag van Chili  Chili
5 Jose Ramos de Freitas 1957 1959 Vlag van Brasilië  Brasilie
6 Fermin Sorhueta 1959 1961 Vlag van Uruguay  Uruguay
7 Raul H. Colombo 1961 1966 Vlag van Argentinië  Argentinie
8 Teofilo Salinas Fuller 1966 1986 Vlag van Peru  Peru
9 Nicolas Leoz 1986 2013 Vlag van Paraguay  Paraguay
10 Eugenio Figueredo 2013 2014 Vlag van Uruguay  Uruguay
11 Juan Angel Napout 2014 2015 Vlag van Paraguay  Paraguay
waarnemend Wilmar Valdez 2015 2016 Vlag van Uruguay  Uruguay
12 Alejandro Dominguez 2016 hede Vlag van Paraguay  Paraguay

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]