한국   대만   중국   일본 
Burzum - Wikipedia Gaan na inhoud

Burzum

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Burzum
Agtergrondinligting
Oorsprong Noorwee
Genres Black metal
Jare aktief 1991 ? 1999 , 2009 ? 2018 , 2019 -hede
Etikette Deathlike Silence , Cymophane, Misanthropy , Byelobog
Lede Varg Vikernes

Burzum is 'n eenman-musiekgroep wat in 1991 deur die Noorweer Varg Vikernes gestig is. Tussen 1994 tot 2009 het hy tronkstraf uitgedien vir die moord op die kitaarspeler Øystein Aarseth en brandstigting by kerke.

Diskografie [ wysig | wysig bron ]

Ateljeealbums [ wysig | wysig bron ]

  • 1992: Burzum
  • 1992: Det Som Engang Var
  • 1992: Hvis Lyset Tar Oss
  • 1993: Filosofem
  • 1995: Daudi Baldrs
  • 1998: Hlidskjalf
  • 2010: Belus
  • 2010: Fallen
  • 2010: From the Depths of Darkness
  • 2011: Umskiptar
  • 2012: Sol austan, Mani vestan
  • 2014: The Ways of Yore
  • 2020: Thulean Mysteries

EPs [ wysig | wysig bron ]

  • 1993: Aske

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]