in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
Boeing 747-400
was die grootste weergawe van die
Boeing 747
(tydens sy gebruikstyd) en op 'n stadium (1988-2007) die grootste kommersiele passasiersvliegtuig wat in gebruik was, 'n titel wat dit aan die
Airbus A380
afgestaan het toe laasgenoemde vliegtuig in Oktober 2007 in gebruik geneem is.
[1]
Die -400 reeks was die beste verkoper en die mees gevorderde model van die 747-familie. Die 747-400 is deur die
Boeing 747-8
vervang wat in 2011 in gebruik geneem is.
- Geskiedenis