Bismarck du Plessis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Bismarck du Plessis Rugbyportaal
Volle naam Bismarck Wilhelm du Plessis
Geboortedatum 22 Mei 1984 ( 1984-05-22 ) (40 jaar oud)
Geboorteplek Bethlehem, Vrystaat , Suid-Afrika
Lengte 1,89 m
Massa 114 kg
Skool Grey-kollege , Bloemfontein
Vername familie Jannie du Plessis (broer)
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Haker
Springbokno. 787
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2016- Montpellier (Fr.)
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2003
2005?2015
Vrystaat Cheetahs
Natalse Haaie
2
42
(0)
(60)
korrek soos op 20 Augustus 2015.
Superrugby / Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2005?2015 Sharks 131 (100)
korrek soos op 20 Augustus 2015.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2007?2015, 2018 Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika 79 (55)
korrek soos op 30 Oktober 2015.

Bismarck du Plessis (* 22 Mei 1984 , Bethlehem, Vrystaat ) is 'n Springbokrugbyspeler wat vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Sharks in die Superrugbykompetisie op haker gespeel het. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywereldbeker 2015 .

Hy het sy eerste toets vir die Springbokke teen Australie op 7 Julie 2007 in Sydney gespeel.

Sy huidige klub is Montpellier in Frankryk, en sy broer is die oud-Springbokstut Jannie du Plessis .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]