한국   대만   중국   일본 
Bill Edwards (akteur) - Wikipedia Gaan na inhoud

Bill Edwards (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Bill Edwards
Geboorte ( 1918-09-14 ) 14 September 1918
Sterfte 21 Desember 1999 (op 81)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Dogter, Linda Edwards
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1938?1987
Internet-rolprentdatabasis -profiel

Bill Edwards (14 September 1918 ? 21 Desember 1999 ) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Hail the Conquering Hero (1944), The Virginian (1946), Danger Street (1947), en The Fighting Stallion (1950).

Filmografie [ wysig | wysig bron ]

Rolprente [ wysig | wysig bron ]

  • 1944: Hail the Conquering Hero
  • 1946: The Virginian
  • 1947: Danger Street
  • 1949: Home in San Antone
  • 1949: Trail of the Yukon
  • 1950: The Fighting Stallion
  • 1950: Border Outlaws

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]