in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Aston Villa
is 'n Britse
sokkerklub
in Witton,
Birmingham
. Die klub is in 1874 opgerig en was in 1888 een van die stigters van die
Football League
. Hulle aartsvyande is die
Birmingham City
-sokkerklub, wat in dieselfde stad gelee is.
[1]
Aston Villa se tuisveld is
Villa Park
, wat sitplek aan 42 640 toeskouers bied.