in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Andrei Korotajef
|
|
Andrei Korotajef in 2008
|
|
Gebore
|
17 Februarie
1961
Moskou
,
Sowjetunie
|
Nasionaliteit
|
Rusland
|
Vakgebied
|
kruis-kulturele studies, wiskundige modellering van sosiale, ekonomiese en historiese dinamika; Islamitiese en pre-Islamitiese geskiedenis
|
Instelling(s)
|
Russiese Akademie vir Wetenskap (Moskou)
Nasionale Navorsing Universiteit Hoerskool vir Ekonomie (Moskou)
Instituut vir Gevorderde Studie (
Princeton
)
Russiese Staat Universiteit vir die Geesteswetenskappe (Moskou)
|
Alma mater
|
Moskouse Staatsuniversiteit
|
Bekend vir
|
bydraes tot wiskundige modellering van die Wereldsisteem ontwikkeling en kruis-kulturele studies
|
Beinvloed deur
|
Max Weber
, Karl Popper,
Ibn Khaldun
, Andre Gunder Frank, George Peter Murdock, Heinz von Foerster, Ernest Gellner
|
Toekennings
|
Russiese
Science Support Foundation Award
in "Die Beste Ekonome van die Russiese Akademie van Wetenskap" genomineer (2006)
Goue Kondratieff-medalje van die
International N. D. Kondratieff Foundation
|
Andrei Korotajef
(
Russies
: Андрей Витальевич Коротаев,
17 Februarie
1961
in
Moskou
) is 'n
Russiese
antropoloog
,
historikus
en
ekonoom
. Hy is die direkteur van die Sentrum van die Moderne Ooste in
Moskou
[1]
en
professor
aan die
Moskouse Staatsuniversiteit
.
[2]
[3]
Korotajef het in
1984
met lof aan die
Universiteit van Moskou
gegradueer. Hy het sy veldwerk in
Jemen
,
Egipte
,
Nigerie
,
Kenia
,
Tanzanie
,
Suid-Afrika
,
Libie
en
Indie
gedoen.
Hy doen hoofsaaklik navorsing in vier gebiede:
- Die studie van die langtermyn-ontwikkeling van die sosio-politieke stelsels van die Noordoos-Jemen,
[4]
en oor die oorsprong van
Islam
.
[5]
Korotajef het belangrike tendense in die ontwikkeling van die sosiale stelsels van Suider-Arabie ontleed. Hy het ook bevestig dat pre-Islamitiese Arabie uit matrilineale groepe bestaan het.
[6]
- Interkulturele studies.
[7]
- Die wiskundige modellering van sosiale, ekonomiese en historiese dinamika ("
Kliodinamika
").
[8]
- Die studie van die langtermyn-ontwikkeling van die wereldwye ekonomiese dinamika (Kondratieff-golwe). Sy onlangse navorsing oor Kondratieff-golwe in die wereld-BBP-dinamika het hul teenwoordigheid op 'n aanvaarbare vlak van statistiese betekenisvolheid bevestig.
[9]
- Hy is ook bekend vir sy bydraes tot die teorie van sosiale evolusie.
[10]
- ↑
Милибанд С. Д.
Востоковеды России: XX ? начало XXI в.
М.: Восточная литература, 2008 (
ISBN 978-5-02-036365-6
). Т. 1. С. 694?695.
- ↑
"Коротаев Андрей Витальевич // Сайт Istina.imec.msu.ru"
. Geargiveer vanaf
die oorspronklike
op 22 Desember 2012
. Besoek op
23 Oktober
2013
.
- ↑
"Лозунги революций Востока // Сайт Russia.ru"
. Geargiveer vanaf
die oorspronklike
op 3 Desember 2013
. Besoek op
23 Oktober
2013
.
- ↑
Korotayev A.
Ancient Yemen
, Oxford, Oxford University Press, 1994; Korotayev A.
Pre-Islamic Yemen
, Wiesbaden, Harrassowitz Verlag, 1995.
- ↑
Korotayev A., Klimenko V., Proussakov D.
Origins of Islam: Political-Anthropological and Environmental Context
.
Acta Orientalia Academiae Scientiarum Hungaricae
. 53/3?4 (1999): 243?276.
- ↑
Were There Any Truly Matrilineal Lineages in the Arabian Peninsula?
Proceedings of the Seminar for Arabian Studies
25 (1995): 83-98.
- ↑
Regions Based on Social Structure: A Reconsideration // Current Anthropology 41/5 (2000): 668?690
;
World Religions and Social Evolution of the Old World Oikumene Civilizations: A Cross-cultural Perspective
. Lewiston, NY: The Edwin Mellen Press, 2004;
Myths and Genes. A Deep Historical Reconstruction
. Moscow: Librokom/URSS, 2011
.
- ↑
Korotayev A., Malkov A., Khaltourina D.
Introduction to Social Macrodynamics: Compact Macromodels of the World System Growth
. Moscow: URSS Publishers, 2006; Korotayev A. V.
A Compact Macromodel of World System Evolution // Journal of World-Systems Research 11/1 (2005): 79?93.
Geargiveer
6 Julie 2009 op
Wayback Machine
- ↑
Ильин И. В. , Мазур И. И., Чумаков А. Н. (Ред.).
Глобалистика. Энциклопедический справочник
. М.: Альфа-М, 2012. С. 106; Korotayev, Andrey V., & Tsirel, Sergey V.(2010).
A Spectral Analysis of World GDP Dynamics: Kondratieff Waves, Kuznets Swings, Juglar and Kitchin Cycles in Global Economic Development, and the 2008?2009 Economic Crisis
.
Structure and Dynamics
. Vol.4. #1. P.3-57.
- ↑
World Religions and Social Evolution of the Old World Oikumene Civilizations: A Cross-cultural Perspective
. N.Y.: Edwin Mellen Press, 2004.