in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Amelie Mauresmo
|
Amelie Mauresmo in Junie 2014
|
Volle naam
|
Amelie Simone Mauresmo
|
Land
|
Frankryk
|
Woonplek
|
Geneve
,
Switserland
[1]
|
Geboortedatum
|
5 Julie 1979
(
1979-07-05
)
(44 jaar oud)
[1]
|
Geboorteplek
|
Saint-Germain-en-Laye
,
Frankryk
[1]
|
Lengte
|
1,75 m
[1]
|
Gewig
|
69 kg
[1]
|
Afrigter
|
Loic Courteau (2002?2008)
Hugo Lecoq (2008?2009)
[1]
|
Begin professioneel
|
1993
[1]
|
Afgetree
|
3 Desember 2009
|
Spelstyl
|
Regshandig (eenhandig handrughou)
[1]
|
Loopbaan-wengeld
|
$15 022 476
(soos op 22 Februarie 2021)
[1]
(33ste van alle tye)
[2]
|
Enkelspel
|
Loopbaanrekord
|
545?227 (70,65%)
[1]
|
Loopbaantitels
|
25 WTA,
[1]
2 ITF
|
Hoogste rang
|
No. 1 (13 September 2004)
[1]
|
Grand Slam-uitslae
|
Australiese Ope
|
W
(2006)
|
Franse Ope
|
KE (2003, 2004)
|
Wimbledon
|
W
(2006)
|
VSA-Ope
|
HE (2002, 2006)
|
Groot toernooie
|
Olimpiese Spele
|
Silwermedalje (
2004
)
|
Dubbelspel
|
Loopbaan-rekord
|
92?62 (59,74%)
[1]
|
Loopbaantitels
|
3 WTA,
[1]
2 ITF
|
Hoogste rang
|
No. 29 (26 Junie 2006)
[1]
|
Australiese Ope
|
KE (1999)
|
Franse Ope
|
2R (1997, 1998)
|
Wimbledon
|
E (2005)
|
VSA-Ope
|
3R (1999)
|
Laaste opgedateer op: 22 Februarie 2021.
|
Amelie Simone Mauresmo
(
Frans
: [ameli sim?n mo??smo]; gebore
5 Julie
1979
in
Saint-Germain-en-Laye
,
Frankryk
) is 'n voormalige Franse
tennisspeler
.
Mauresmo het twee
Grand Slam
-titels by die
Australiese Ope
en
Wimbledon
gewen, en ook 'n silwermedalje tydens die
Olimpiese Somerspele 2004
ingepalm. Sy was in 2006 vir 34 weke die nommer een tennisspeler op die WTA-ranglys. Sy het in Desember 2009 uitgetree.
Mauresmo was van Junie 2014 tot Mei 2016 die afrigter van
Andy Murray
.
Die tabel toon Mauresmo se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in vroueenkels waaraan sy deelgeneem het:
Jaar
|
Australiese Ope
|
Franse Ope
|
Wimbledon
|
VSA Ope
|
1995
|
Nie deelgeneem nie
|
Rondte 1
|
Nie deelgeneem nie
|
Nie deelgeneem nie
|
1996
|
Nie gekwalifiseer nie
|
Rondte 2
|
Nie deelgeneem nie
|
Nie deelgeneem nie
|
1997
|
Nie gekwalifiseer nie
|
Rondte 2
|
Nie gekwalifiseer nie
|
Nie deelgeneem nie
|
1998
|
Rondte 3
|
Rondte 1
|
Rondte 2
|
Rondte 3
|
1999
|
Eindstryd
|
Rondte 2
|
Nie deelgeneem nie
|
Rondte 4
|
2000
|
Rondte 2
|
Rondte 4
|
Rondte 1
|
Nie deelgeneem nie
|
2001
|
Rondte 4
|
Rondte 1
|
Rondte 3
|
Kwarteindstryd
|
2002
|
Kwarteindstryd
|
Rondte 4
|
Halfeindstryd
|
Halfeindstryd
|
2003
|
Nie deelgeneem nie
|
Kwarteindstryd
|
Nie deelgeneem nie
|
Kwarteindstryd
|
2004
|
Kwarteindstryd
|
Kwarteindstryd
|
Halfeindstryd
|
Kwarteindstryd
|
2005
|
Kwarteindstryd
|
Rondte 3
|
Halfeindstryd
|
Kwarteindstryd
|
2006
|
Wenner
|
Rondte 4
|
Wenner
|
Halfeindstryd
|
2007
|
Rondte 4
|
Rondte 3
|
Rondte 4
|
Nie deelgeneem nie
|
2008
|
Rondte 3
|
Rondte 2
|
Rondte 3
|
Rondte 4
|
2009
|
Rondte 3
|
Rondte 1
|
Rondte 4
|
Rondte 2
|
- ↑
1,00
1,01
1,02
1,03
1,04
1,05
1,06
1,07
1,08
1,09
1,10
1,11
1,12
1,13
1,14
(
en
)
"Amelie Mauresmo"
. Women's Tennis Association
. Besoek op
22 Februarie
2021
.
- ↑
(
en
)
"Career Prize Money Leaders"
(PDF)
. Women's Tennis Association. 22 Februarie 2021
. Besoek op
22 Februarie
2021
.