in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Alvaro Uribe Velez
(gebore
4 Julie
1952
) is 'n Colombiaanse politikus wat van 2002 tot 2010 as die 39ste President van
Colombia
gedien het.
Uribe is op 4 Julie 1952 in
Medellin
in die departement
Antioquia
gebore. Sy pa was 'n veehandelaar en grondbaron. Sy punte op middelbare skool was voldoende om hom van die eindeksamens (1970) vry te stel en hy kry daardeur 'n beurs om verder te studeer. Hy behaal 'n universitere graad in 1977 in regte en
politieke wetenskap
. In 1993 verwerf hy 'n post-doktorale graad in bestuurskunde aan die
Harvard-universiteit
.
Hy is in Augustus 2010 aangestel as die ondervoorsitter van die VN-komitee wat die onderskepping van die skeepskonvooi voor Gaza ondersoek het.