한국   대만   중국   일본 
Alte Feste - Wikipedia Gaan na inhoud

Alte Feste

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Alte Feste
'n Beeld van die museum.
Die Alte Feste in Windhoek, 2006

Plek Windhoek
Land Namibie
Tipe museum Militere geskiedenis en plekke
Webtuiste www.nhc-nam.org/AlteFeste
Die Alte Feste in 1891

Die Alte Feste (die naam beteken ou vesting in Duits ) is 'n gebou in Namibie se hoofstad Windhoek . Die Alte Feste is op 18 Oktober 1890 deur die Schutztruppe onder Hauptmann Curt von Francois as militere vesting opgerig om die vrede tussen die strydende Namas en Hereros te bewaar. Daarmee is ook die stad Windhoek gestig. Vandag is dit die nasionale museum van Namibie.

Bronne [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

Koordinate : 22°34′10″S 17°5′18″O  /  22.56944°S 17.08833°O  / -22.56944; 17.08833