Alfred Bitini Xuma

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Alfred Bitini Xuma
Gebore 8 Maart 1893
Sterf 27 Januarie 1962 (op 68)
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep Politikus
Titel President van die ANC
Termyn 1940?1949
Voorganger Zacharias Richard Mahabane
Opvolger James Moroka
Politieke party ANC

Alfred Bitini Xuma , algemeen bekend volgens sy voorletters as AB Xuma , ( 8 Maart 1893 , Transkei - 27 Januarie 1962 ) was 'n Suid-Afrikaanse leier, aktivis en van 1940 tot 1949 president-generaal van die African National Congress (ANC). Hy was 'n lid van die African American gestigte Alpha Phi Alpha-broederskap. [1]

Hy was die eerste swart Suid-Afrikaner wat 'n mediese dokter geword het.

Lewe [ wysig | wysig bron ]

Hoewel hy op die linkervleuel van die ANC was, is Xuma tydens sy leierskap as te konserwatief beskou deur 'n toenemend ongeduldige en aktivistiese jeug, wat hy op sy beurt met agterdog bejeen het. Sy briewe aan kollegas is blykbaar vol vyandige verwysings na kommuniste . As sodanig is hy wyd as uit voeling met die behoeftes en eise op voetsoolvlak beskou. [2] [3]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. "argiefkopie" . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Junie 2014 . Besoek op 9 Junie 2014 .
  2. http://www.anc.org.za/show.php?id=161
  3. "argiefkopie" . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2015 . Besoek op 9 Junie 2014 .