in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
Die
jaar 532
was 'n
skrikkeljaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Dinsdag
begin het. Dit was die 32ste jaar van die
6de eeu
n.C. In teenstelling met
gewone jare
het die jaar 366 dae en 'n
29 Februarie
gehad.
- 11 Januarie
? In
Konstantinopel
bars die Nika-oproer uit, daar sterf 30 000 slagoffers.
- Die Bisantyne onderhandel met die nuwe Persiese koning Khosrow II en sluit vrede. Die Bisantyne moet 'n groot vergoeding betaal en die Sassaniede kry die kontrole oor Iberie. Hierdie verdrag word die "Eeuwige Vrede" genoem.
[1]