in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
2009
Formule Een
Turkse Grand Prix
is op
7 Junie
2009
op die
Istanbul Park-renbaan
in
Istanboel
,
Turkye
, gehou. Dit was die sewende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur
Jenson Button
in sy
Brawn-Mercedes
gewen.