in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
Goew. Caledon
|
|
Die
jaar 1809
was 'n
gewone jaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Sondag
begin het. Dit was die 9de jaar van die
19de eeu
n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 15 Januarie
?
Pierre-Joseph Proudhon
, Franse ekonoom, sosioloog, filosoof wat beskou word as een van die eerste anargistiese denkers (†
1865
).
- 19 Januarie
?
Edgar Allan Poe
, Amerikaanse skrywer, digter, uitgewer en literatuurkritikus (†
1849
).
- 3 Februarie
?
Felix Mendelssohn
, Duitse komponis, pianis en dirigent (†
1847
).
- 12 Februarie
?
Charles Darwin
, Britse natuurkundige (†
1882
).
- 12 Februarie ?
Abraham Lincoln
, Amerikaanse politikus, staatsman en 16de
President van die Verenigde State
(†
1865
)
- 21 Julie
?
Ferdinand Augustijn Snellaert
, Vlaamse skrywer.(†
1872
).
- 6 Augustus
?
Alfred Tennyson
, Britse digter (†
1892
).
- 24 Augustus
?
Philip Blommaert
, Vlaamse skrywer (†
1871
).
- 26 Oktober
?
Franz Wilhelm Junghuhn
, Duits-Nederlandse plantkundige en geoloog (†
1864
)