.gf

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

.gf is die agtervoegsel van domeine vir webtuistes in Frans-Guyana .

Dit is nie duidelik hoe domeine geregistreer word nie aangesien die registrateur se webtuiste geen inligting daaroor bevat nie.

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]