한국   대만   중국   일본 
.fm - Wikipedia Gaan na inhoud

.fm

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

.fm' is die agtervoegsel van domeine van webtuistes in die Gefedereerde State van Mikronesie .

Die topvlak-domein word nouliks vir webtuistes in die Gefedereerde state van Mikronesie self gebruik. Die meeste registrasies is vir webwerwe van radiostasies.

Enige persoon kan 'n fm-naam registreer. Die opbrengste gaan na die Mikronesiese owerheid.

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]