한국   대만   중국   일본 
.br - Wikipedia Gaan na inhoud

.br

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

.br is die agtervoegsel van Brasiliaanse domeinname .

Die topvlak-domein is sedert 1989 gereserveerd. [1] 'n Magdom tweedevlak-domeine is in gebruik. Naas die algemene agtervoegsels soos .com.br en .org.br is daar ook ongewone domeine soos .vet.br vir veeartse en .art.br vir die kunste. [2]

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]