in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ч
(kleinletter: ч) is ’n letter van die
Cyrilliese alfabet
wat onder meer in
Russies
,
Serwies
en
Bulgaars
gebruik word. Dit word uitgespreek as [t??] of [t??] (
Afrikaans
: tsj). In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam
tsjrf
(чрьвь) en het dit ’n syferwaarde van 90 gehad.