?ydowska Organizacja Bojowa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die ?ydowska Organizacja Bojowa (?OB, Pools vir "Joodse Gevegsorganisasie; ook genoem ??????? ???? ???????????? in Jiddisj ) was 'n versettingsbeweging tydens die Tweede Wereldoorlog wat 'n belangrike rol gespeel het in die Warskou Ghetto Opstand . Die organisasie het ook aan ander noemenswaardige versetsaktiwiteite deelgeneem, soos die Warskou Opstand . 'n Tweede Joodse versetbeweging, genaamd ?ydowski Zwi?zek Walki wat hoofsaaklik uit voormalige offisiere van die Poolse Weermag bestaan het, was net so instrumenteel in die Joodse gewapende verset.