in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Yunnan
|
---|
|
Berge in Diqing, Yunnan
|
Ligging van Yunnan in die Volksrepubliek China
|
Koordinate:
25°3′0″N
101°52′0″O
/
25.05000°N 101.86667°O
/
25.05000; 101.86667
|
Land
|
Volksrepubliek China
|
---|
Hoofstad
| Kunming
|
---|
Grootste stad
| Kunming
|
---|
Regering
|
---|
? Tipe
| Regering van Yunnan
|
---|
? Sekretaris
| Ruan Chengfa
|
---|
? Goewerneur
| Wang Yubo
|
---|
Oppervlak
|
---|
? Totaal
| 394 000 km
2
(152 000 vk. myl)
|
---|
Bevolking
|
---|
? Totaal
| 45 966 239
|
---|
? Digtheid
| 120/km
2
(300/vk. myl)
|
---|
? Rang
| 12de
|
---|
Tydsone
| UTC+08:00
(SST)
|
---|
Etniese groepe
| Han
(67%), Yi (11%), Bai (3,6%), Hani (3,4%),
Zhuang
(2,7%), Dai (2,7%),
Miao
(2,5%),
Hui
(1,5%),
Tibettane
(0,3%), De'ang (Ta'ang) (0,19%)
|
---|
Webwerf
| www.yn.gov.cn
|
---|
Yunnan
(
Chinees
: 云南省,
luister
(
hulp
·
inligting
)
) is 'n
provinsie
van die
Volksrepubliek China
. In 2008 het die provinsie 'n bevolking van sowat 46 miljoen gehad. Die administratiewe gebied Yunnan beslaan 'n oppervlakte van 394 000 km². Yunnan grens in die weste aan
Mianmar
, in die suide aan
Laos
en in die suidooste aan
Vietnam
.
|
---|
Provinsies
| | |
---|
Outonome streke
| |
---|
Munisipaliteite
| |
---|
Spesiale administratiewe streke
| |
---|
Ander
| |
---|