in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kaart van Transkontinentale lande:
??
Lande met 'n aangrensende gebied op twee kontinente
??
Lande met 'n nie-aangrensende gebied op twee kontinente
??
Lande wie se transkontinentale status afhang van die regstatus van hul eise of die definisie van kontinentale grense wat gebruik word
'n
Transkontinentale land
is 'n
land
wat oor meer as een
kontinent
streek.
Voorbeelde van transkontinentale lande
[
wysig
|
wysig bron
]
Die konvensionele grens tussen Europa en Asie, groen Europa en pers Asie.
- Armenie
? le in Asie, maar neem deel aan Europese sportkompetisies en is lid van die
Raad van Europa
.
- Azerbeidjan
? le in Europa en Asie, maar neem deel aan Europese sportkompetisies en is lid van die Raad van Europa.
- Siprus
? le in Asie, maar is geopolities en kultureel Europees.
- Georgie
? le in Europa en Asie, maar neem deel aan Europese sportkompetisies, Eurovisie sangfees en is 'n lid van die Raad van Europa.
- Kasakstan
? le in Europa en Asie, maar neem deel aan Europese sportkompetisies en is 'n kandidaat-lid van die Raad van Europa.
- Rusland
? le in Europa en Asie.
- Turkye
? le in Europa en Asie, geskei deur die
Bosporus
.
- Indonesie
? le in Asie, oostelike deel is volgens sommige definisies deel van Oseanie.
- Oos-Timor
? le in Asie, maar kultureel geassosieer met Oseanie.
Europa en Noord-Amerika
[
wysig
|
wysig bron
]
Noord- en in Suid-Amerika
[
wysig
|
wysig bron
]
- Chili
? le in
Suid-Amerika
en
Oseanie
(
Paaseiland
), maak ook aanspraak op 'n deel van
Antarktika
.
- Guyana
? le in Suid-Amerika, maar neem deel aan Karibiese sportkompetisies, en is nie Spaans- of Portugeestalig nie.
- Panama
? le in Noord- en Suid-Amerika, is geskei deur die
Panamakanaal
.
- Suriname
? le in Suid-Amerika, maar neem deel aan Karibiese sportkompetisies, en is nie Spaans- of Portugeestalig nie.
- Frankryk
? vasteland in Europa,
Mayotte
en
Reunion
in
Afrika
,
Clipperton
,
Guadeloupe
,
Martinique
,
Saint Barthelemy
,
Saint-Martin
,
Sint Pierre en Miquelon
in
Noord-Amerika
,
Frans-Polynesie
,
Nieu-Kaledonie
,
Wallis-en-Futuna
in
Oseanie
en
Frans-Guyana
in
Suid-Amerika
.
- Verenigde Koninkryk
? vasteland in Europa,
Akrotiri en Dhekelie
in
Asie
,
Britse Indiese Oseaan Gebied
en
Sint Helena
in die
Indiese Oseaan
,
Anguilla
,
Bermuda
,
Britse Maagde-eilande
,
Kaaimanseilande
,
Montserrat
,
Turks en Caicos-eilande
in
Noord-Amerika
,
Pitcairneilande
in
Oseanie
,
Falklandeilande
,
Suid-Georgie en de Suidelike Sandwicheilanden
in
Suid-Amerika
.
- Verenigde State van Amerika
? vasteland,
Amerikaanse Maagde-eilande
,
Navassa
,
Puerto Rico
in Noord-Amerika,
Amerikaans-Samoa
,
Baker-eiland
,
Guam
,
Howland-eiland
,
Jarvis-eiland
,
Johnston-atol
,
Kingman-rif
,
Midway-atol
,
Noordelike Mariana-eilande
,
Palmyra-atol
en
Wake-eiland
in
Oseanie
.