in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ie Paralimpiese Winterspele
|
|
Die
Paralimpiese Winterspele 1976
(
Sweeds
:
Paralympiska vinterspelen 1976
), destyds bekend as die
1ste Olimpiese Winterspele vir Gestremdes
, is tussen 21 en 28 Februarie 1976 in
Ornskoldsvik
,
Swede
, aangebied. Tydens die geleentheid het 198 atlete uit 16 nasies aan 52 items in 2 verskillende
sportsoorte
deelgeneem.
[1]
Dit was die eerste
Paralimpiese Winterspele
wat aangebied is. Die naam "Paralimpiese Spele" is deur die
Internasionale Olimpiese Komitee
(IOK) in 1984 aanvaar, terwyl die
Internasionale Paralimpiese Komitee
(IPK) in 1989 gestig is.
Die
Olimpiese Winterspele 1976
is tussen 4 en 15 Februarie in
Innsbruck
gehou. Die
Paralimpiese Somerspele 1976
is in
Toronto
,
Kanada
, aangebied.
2 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.
Hier volg 'n alfabetiese lys van al die
Nasionale Paralimpiese Komitees
wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:
Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het: