in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jakobus Johannes "Kobus" Wiese
(gebore
16 Mei
1964
) is 'n voormalige
Suid-Afrikaanse
rugbyspeler
. Hy het tussen 1993 en 1996 as
slot
vir die
Springbokke
uitgedraf.
[1]
Hy was 'n lid van die span wat die
Rugbywereldbeker 1995
gewen het. Hy was 'n spesialis nommer twee lynstaanspringer, en het uitgestaan in die vaste los- en losspel.