in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jacob Artist
(*
17 Oktober
1992
) is 'n
Amerikaanse
akteur, sanger en skoudanser. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente
After the Dark
(2013) en
White Bird in a Blizzard
(2014), en in die televisiereekse
Glee
(2009) en
Quantico
(2015).
- 2013:
After the Dark
- 2014:
White Bird in a Blizzard
- 2017:
Blood Money
- 2018:
Party Crasher
- 2009:
Glee
- 2015:
Quantico
- 2019:
Now Apocalypse