in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Op
Hemelvaartsdag
(
Latyn
:
Ascensionis Domini
) vier
Christene
dat
Christus
na die
kruisiging
en opstanding in die hemel opgevaar het (vir verdere inligting rakende die godsdienstige betekenis van die dag, sien
Hemelvaart
). Hemelvaartsdag val op die veertigste dag gereken vanaf
Eerste Paasdag
, wat veroorsaak dat die datum elke jaar anders is. Hemelvaartsdag val wel altyd op 'n Donderdag. Hemelvaartsdag val tien dae voor
Pinkster
.
In baie lande, waaronder
Belgie
,
Colombia
,
Denemarke
,
Duitsland
,
Finland
,
Frankryk
,
Groenland
,
Haiti
,
Ysland
,
Indonesie
,
Liechtenstein
,
Luxemburg
,
Madagaskar
,
Namibie
,
Nederland
,
Noorwee
,
Oostenryk
en
Switserland
, is Hemelvaartsdag 'n vakansiedag in die middel van die week. Daarom word die Vrydag daarna ook "Vaak Vry" genoem. Baie Christene sal ook 'n kerkdiens of mis besoek op hierdie dag. In ander lande, byvoorbeeld
Hongarye
,
Italie
,
Pole
,
Portugal
en
Spanje
, gaan mense kerk toe op die Sondag na Hemelvaart.
In vroeere jare het mense op Hemelvaartsdag al teen drie uur snags opgestaan om al singend kaalvoet oor gras te loop, omdat hulle geglo het dat dit 'n ritueel is wat magiese en genesende uitwerkings sou he. Dit word doutrap genoem.
Die vroegste moontlike termyn volgens die
Gregoriaanse kalender
is 30 April en die laaste moontlike is 3 Junie. In die
Juliaanse kalender
, wat veral deur die
Oosters-Ortodokse Kerke
gebruik word, verskil die datum effens.
2000?2010
Jaar
|
Weste
|
Ooste
|
2000
|
1 of 4 Junie
|
8 Junie
|
2001
|
24 of 27 Mei
|
2002
|
9 of 12 Mei
|
13 Junie
|
2003
|
29 Mei of 1 Junie
|
5 Junie
|
2004
|
20 of 23 Mei
|
2005
|
5 of 8 Mei
|
9 Junie
|
2006
|
25 of 28 Mei
|
1 Junie
|
2007
|
17 of 20 Mei
|
2008
|
1 of 4 Mei
|
5 Junie
|
2009
|
21 of 24 Mei
|
28 Mei
|
2010
|
13 of 16 Mei
|
|
2011?2021
Jaar
|
Weste
|
Ooste
|
2011
|
2 of 5 Junie
|
2012
|
17 of 20 Mei
|
24 Mei
|
2013
|
9 of 12 Mei
|
13 Junie
|
2014
|
29 Mei of 1 Junie
|
2015
|
14 of 17 Mei
|
21 Mei
|
2016
|
5 of 8 Mei
|
9 Junie
|
2017
|
25 of 28 Mei
|
2018
|
10 of 13 Mei
|
17 Mei
|
2019
|
30 Mei of 2 Junie
|
6 Junie
|
2020
|
21 of 24 Mei
|
28 Mei
|
2021
|
13 of 16 Mei
|
10 Junie
|
|
2022?2032
Jaar
|
Weste
|
Ooste
|
2022
|
26 of 29 Mei
|
2 Junie
|
2023
|
18 of 21 Mei
|
25 Mei
|
2024
|
9 of 12 Mei
|
13 Junie
|
2025
|
29 Mei of 1 Junie
|
29 Mei
|
2026
|
14 of 17 Mei
|
21 Mei
|
2027
|
6 of 9 Mei
|
10 Junie
|
2028
|
25 of 28 Mei
|
2029
|
10 of 23 Mei
|
17 Mei
|
2030
|
30 Mei of 2 Junie
|
6 Junie
|
2031
|
22 of 25 Mei
|
2032
|
6 of 9 Mei
|
10 Junie
|
|
|
---|
Kerskring
| | |
---|
Paaskring
| |
---|
Jaarkring
| |
---|
Mariafeeste
| |
---|