in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Dirk Balfoort
(
1858
tot
1921
) was 'n
Nederlander
wat in
1890
in
Pretoria
,
Suid-Afrika
aangekom het. Hy word regisseur en later direkteur van die rederykerskamer
Onze Taal
. Hy was ook 'n komponis en direkteur van die
Hollandsche Mannekoor
, vir wie hy ‘n sangstuk, getitel
Liever dood dan onderworpen
gekomponeer het. Hy het 'n besondere bydrae tot die kultuurlewe van Pretoria in die negentigerjare van die 19de eeu gelewer.
- 1980, Afrikaanse kultuuralmanak,
Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge