Donderdag
is die weeksdag tussen
Woensdag
en
Vrydag
. Die naam is afkomstig van die
Germaanse god
Thor
en beteken "Thor se dag".
Sommige konvensies (sien
ISO 8601
) skryf voor dat Donderdae die weeksnommers van 'n jaar bepaal: week 1 is die week wat die eerste Donderdag van die jaar bevat, ensovoorts.
In die
Verenigde Koninkryk
word
verkiesings
tradisioneel op Donderdae gehou. Dit was om 'n hoe opkoms te verseker, omdat mense reeds hulle vorige week se loon (wat op Vrydae betaal is) teen daardie tyd spandeer het.
In
The Hitchhiker's Guide to the Galaxy
deur Douglas Adams se die karakter Arthur Dent "
This must be Thursday. I could never get the hang of Thursdays
", en 'n paar minute later word die
planeet
Aarde
verwoes.
Eksterne skakels
wysig
Wikimedia Commons bevat media in verband met
Thursday
.
|
Sien
Donderdag
in Wiktionary, die vrye woordeboek.
|