- 1499
?
Giovanni Angelo Medici
(later
Pous Pius IV
), die 224ste
pous
van die Rooms-Katolieke Kerk (†
1565
).
- 1519
? Koning Henry II van Frankryk (†
1559
).
- 1596
?
Rene Descartes
, Franse filosoof, wiskundige en skrywer (†
1650
).
- 1675
?
Prospero Lorenzo Lambertini
(later
Pous Benedictus XIV
) (†
1758
).
- 1685
?
Johann Sebastian Bach
, Duitse komponis (†
1750
)
- 1723
?
Frederik V van Denemarke
, Koning van Denemarke en Noorwee (†
1766
).
- 1732
?
Joseph Haydn
, Oostenrykse komponis (†
1809
).
- 1778
?
Coenraad Jacob Temminck
, 'n Nederlandse aristokraat, dierkundige en direkteur van 'n museum (†
1858
).
- 1863
?
John Stephen Curlewis
, Hoofregter van die
Unie van Suid-Afrika
(†
1940
).
- 1881
?
G.B.A. Gerdener
, ’n Suid-Afrikaanse teoloog, hoogleraar en geskiedskrywer (†
1967
).
- 1914
?
Octavio Paz
, Meksikaanse skrywer, diplomaat (†
1993
).
- 1929
?
Des van Jaarsveldt
,
Suid-Afrika
se sewe-en-twintigste
Springbokkaptein
.
- 1934
?
Richard Chamberlain
, Amerikaanse akteur.
- 1965
?
Amanda Luyt
, Afrikaanse sangeres.
- 1971
?
Ewan McGregor
, Skotse akteur.
- 1981
?
Quinton Immelman
, Suid-Afrikaanse internasionale
rugby
skeidsregter
.
- 1727
?
Isaac Newton
, Britse wetenskaplike en filosoof (*
1643
).
- 1837
?
John Constable
, Britse skilder (*
1776
).
- 1855
?
Charlotte Bronte
, Engelse
skrywer
en outeur van
Jane Eyre
(*
1816
).
- 1913
?
J.P. Morgan
, finansier, kunsversamelaar, filantroop (*
1837
).
- 1917
? Emil Adolf von Behring, Duitse fisikus en ontvanger van die
Nobelprys vir Chemie
,
1901
(*
1854
).
- 1945
?
Anne Frank
, Nazi-slagoffer (*
1929
).
- 1945 ?
Hans Fischer
, Duitse chemikus en
Nobelpryswenner
(*
1881
).
- 1978
? Charles Best, Manadese mediese wetenskaplike (*
1899
).
- 1980
?
Jesse Owens
, Amerikaanse atleet (*
1913
).
- 1988
? William McMahon, Australiese politikus en staatsman, Eerste Minister van Australie (*
1908
).
- 1993
?
Brandon Lee
, Amerikaanse akteur (*
1965
).
- 1995
?
Selena
, Amerikaanse sangeres Tejano (*
1971
).
- 2007
? Ds.
Vidius Nel
, predikant in die
Nederduitse Gereformeerde Kerk
(*
1924
).
- 2016
?
Hans-Dietrich Genscher
, Duitse politikus (*
1927
).
- 2016 ?
Zaha Hadid
,
Brits
-
Irakkese
argitek (*
1950
).
Vakansiedae
wysig
Wikimedia Commons bevat media in verband met
31 March
.
|