한국   대만   중국   일본 
Biskaje - Wikipedia
Biskaje
Bizkaia
Vlag Wapen
Land Vlag van Spanje Spanje
Outonome Gemeenskap Baskeland
Hoofstad Bilbao
Oppervlak
?? Totaal

?2?217?km²
Bevolking
?? Totaal (2014)
?? Bevolkingsdigtheid
???% van Spanje
Gelys 9 de
?1?159?639
?520/km²
2,47%
Parlementere verteenwoordiging
?? Setels in die Spaanse Kongres
?? Setels in die Spaanse Senaat
?? Setels in die Juntas Generales


?8 (van 350)

?4 (van 264)

51
President Unai Rementeria (EAJ)
Bizkaiko Foru Aldundia

Biskaje ( Baskies : Bizkaia , Spaans : Vizcaya ) is 'n provinsie van die Outonome Gemeenskap van die Baskeland in Spanje .

Daar word algemeen aanvaar dat Bizkaia , die oorspronklike Baskiese term na 'n berg of berghang verwys. Dit kom ooreen met bizkar , wat beteken?: 1. rug, skouers, 2. krans, 3. dakstruktuur, 4. om op te leun ( bizkarretik ).

Eksterne skakels

wysig