한국   대만   중국   일본 
IKR Amerikas - Wikipedia Gaan na inhoud

IKR Amerikas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
IKR Amerikas
Engelse naam ICC Americas
Vasteland Amerikas
Lede 17
Sportsoort Krieket
Sambreelorganisasie Internasionale Krieketraad
Setel Colorado Springs , Colorado , Verenigde State
Amptelike taal Engels

IKR Amerikas ( Engels : ICC Americas ) is die kontinentale beheerliggaam vir krieket in die Amerikas . Hulle is ook een van die Internasionale Krieketraad (IKR) se vyf kontinentale konfederasies. [1] Die konfederasie se hoofkantoor is in Colorado Springs , Colorado , Verenigde State , gelee. Die amptelike taal is Engels.

IKR Amerikas organiseer die vastelandse kwalifiserings vir die IKR se internasionale toernooie.

Lidlande [ wysig | wysig bron ]

Lidlande van die Internasionale Krieketraad (IKR) in die Amerikas volgens status:

    Volle lidlande met toetsstatus (1)

    Geassosieerde lede met EDI-status (2)

    Geassosieerde lede (14)

    Voormalige of opgeskorte lede (1)

    Nielede

IKR Amerikas het tans 17 lede:

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. ( en ) "Global Map" . Internasionale Krieketraad . Besoek op 19 Desember 2023 .