한국   대만   중국   일본 
voel - Wikiwoordeboek Gaan na inhoud

voel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
1. Verskillende voels
Sien ook voel

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  voel     voels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  voeltjie     voeltjies  

Uitspraak

Hulp:IPA : [ fu??? ]
    
( leer )

Woordafbreking

vo?el

Met Arabiese letters

???????? , meervoud : ??????????

Spelling tot 1909

fo-el, fogel; meervoud : fo-els, fogels

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Warmbloedige dier wat eiers le met twee bene en twee vlerke wat met vere bedek is; 'n lid van die klas op Wikispecies Aves in die filum op Wikispecies chordata .
  2. ( Geselstaal: ) Penis .

    Voorbeeldsinne

  1. Voels verskil in grootte van klein swaeltjies tot groot voels soos volstruise en emoes.

    Spreekwoorde

Die vere maak die voel .
' n Mens word na sy uiterlike geoordeel.
≪Een voel in die hand is beter as tien in die lug.≫
Kies liewer wat seker is bo die onsekere.
≪Elke voel sing soos hy gebek is.≫
Elkeen praat en handel maar volgens sy eie aard.
≪Hy sit soos 'n voel op 'n tak.≫
Sonder 'n vaste woonplek wees.
≪'n Ou voel met kaf probeer vang.≫
Probeer om 'n ervare persoon te kul.
≪Solank die voel vlieg, kan enigeen skiet.≫
Solank 'n meisie ongetroud is kan enigeen by haar vlerksleep.

    Hiponieme

sangvoel

    Vertalings

   Vertalings:     voel
Atajal : qhniq
Deens : fugl (da)
Duits : Vogel (de)
Engels : bird (en)
Esperanto : birdo (eo)
Faroees : fuglur (fo)
Frans : oiseau (fr)
Goties : ?????????? (got) (fugls)
Indonesies : burung (id)
Italiaans : uccello (it)
Latyn : avis (la)
Masai : emotonyi
Nederlands : vogel (nl)
Pools : ptak (pl)
Russies : птица (ru) (ptitsa)
Spaans : pajaro (es)
Sweeds : fagel (sv)
Taroko : bahani
Tobiaans : karum
Turks : ku? (tr)
Yslands : fugl (is)
Xhosa : intaka
Zoeloe : inyoni (zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor voel.