sneeu

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sneeu op takke.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  sneeu      

Uitspraak

Hulp:IPA : [ sniu ]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

( weer ) 'n Soort neerslag in die vorm van kristalagtige waterys; kapok .

    Voorbeeldsinne

Aangesien sneeu uit klein ysdeeltjies saamgestel is, is dit 'n korrelagtige materiaal.

    Vertalings

   Vertalings:    
Engels : snow (en)
Galicies : neve (gl)
Goties : ???????????? (snaiws)
Malgassies : oram-panala (mg)
Nederlands : sneeuw (nl)
[2] 'n TV wat sneeu.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  dit  sneeu 
Verlede Tyd  dit   het gesneeu        

Werkwoord

    Betekenisse

  1. Sneeu wat val.
  2. Die geruis op 'n televisie wat nie opvang nie.

    Voorbeeldsinne

  1. Dit sneeu al die hele dag.
  2. Die TV se beeld sneeu al weer.

    Vertalings

   Vertalings:    Sneeu wat val
Engels : to snow (en)
Frans : neiger (en)
Galicies : nevar (gl)
Nederlands : sneeuwen (nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sneeu.