Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- Samestelling van
net
(verkorting vir
netwerk
) met die voorvoegsel inter- (van die Latynse inter, “tussen”).
- In?ter?net
- (
rekenaarwetenskap
)
'n Wereldwye netwerk van
rekenaars
met 'n gemeenskaplik gestandaardiseerde protokol (die TCP/IP-protokol).
- Die naam "Internet" word gewoonlik in spreektaal gebruik om na die wereldwye web te verwys, maar laasgenoemde is slegs een van die talle dienste wat deur die Internet beskikbaar is.
- Internet word soms met 'n hoofletter geskryf om aan te toon dat dit die Internet is, wat uit talle kleiner internette (met 'n kleinletter) saamgestel is. Talle publikasies skyf dit egter met 'n kleinletter, gewoonlik in nie-vakgerigte publikasies waar die onderskeid nie getref of verstaan word nie.
- internet
Meer inligting
- Sien
Wikipedia
vir meer inligting oor Internet.