Zhuhai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Zhuhai

珠海
Stad
Die Gongbei-hawe van binnekoms en die Portas do Cerco aan die grens van Zhuhai met Macau.
Die Gongbei-hawe van binnekoms en die Portas do Cerco aan die grens van Zhuhai met Macau .
Zhuhai is in China
Zhuhai
Zhuhai
Ligging in die Volksrepubliek van China
Koordinate: 22°16′37″N 113°34′04″O  /  22.27694°N 113.56778°O  / 22.27694; 113.56778 Koordinate : 22°16′37″N 113°34′04″O  /  22.27694°N 113.56778°O  / 22.27694; 113.56778
Land Vlag van Volksrepubliek China  Volksrepubliek China
Provinsie Guangdong
Regering
 ? Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee Gan Lin (甘霖)
 ? Burgemeester Zhong Shijian (?世?)
Oppervlak
 ? Totaal 1 653 km 2 (638 vk. myl)
 ? Water 690 km 2 (270 vk. myl)
Bevolking
 ? Totaal 1 560 229
 ? Digtheid 940/km 2 (2 400/vk. myl)
Tydsone UTC+08:00 (SST)
Poskode
519000
Skakelkodes 756
Webwerf zhuhai.gov.cn

Zhuhai ( Chinees : 珠海) is 'n stad in die Chinese provinsie Guangdong met 'n bevolking van 1 560 229 in 2010. Die stad is in die suidooste van China naby die monding van die Parelrivier in die Suid-Chinese See gelee. Zhuhai grens in die noordweste aan Jiangmen , in die noorde aan Zhongsjan en in die suide aan Macau .

Die stad is een van China se voorste toeristebestemmings en word die "Chinese Riviera" genoem.