in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Yster-60
is 'n radio-aktiewe isotoop van
yster
.
Yster-60 word tydens
supernova
-ontploffings gevorm en dit is hier op aarde lank uitgestorwe.
Hierdie nuklied verval na
kobalt-60
, wat weer verval na
nikkel-60
:
Aanvanklik is aangeneem dat die isotoop se halfleeftyd 1,49 ± 0,27 miljoen jaar was, maar in 2009 is dit opnuut bepaal. Die nuwe waarde 2,62 ± 0,04 miljoen jaar is langer en het tot wysiging van die insigte in die nukleosintese van die melkweg en die tydskaal van die vroee sonnestelsel gelei.
[3]
Daar is yster-60 aangetref in neerslae in die oseaan wat daarop dui dat die aanwesigheid van hierdie isotoop afkomstig is van supernova's wat in die omgewing van ons sonnestelsel in die laaste paar miljoen jaar plaasgevind het.
[2]
- ↑
1,0
1,1
1,2
1,3
The NUBASE evaluation of nuclear and decay properties
G. Audi, O. Bersillon, J. Blachot, A.H. Wapstra
IUPAC
- ↑
2,0
2,1
Recent near-Earth supernovae probed by global deposition of interstellar radioactive 60Fe
A. Wallner, J. Feige, N. Kinoshita, M. Paul, L. K. Fifield, R. Golser, M. Honda, U. Linnemann, H. Matsuzaki, S. Merchel, G. Rugel, S. G. Tims, P. Steier, T. Yamagata & S. R. Winkler
Nature 532, bls. 69?72 (07 April 2016)
- ↑
New Measurement of the 60Fe Half Life
G. Rugel, T. Faestermann, K. Knie, G. Korschinek, M. Poutivtsev, D. Schumann, N. Kivel, I. Gunther-Leopold, R. Weinreich, and M. Wohlmuther
Phys. Rev. Lett. 103, 072502, 14 August 2009