in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Xiangtan
(
Chinees
: 湘潭) is 'n stad in die
Chinese
provinsie
Hunan
met 'n bevolking van 2 748 552 in 2010.
Die stad is gelee in die suidooste van China in die suide van
Shangsha
. Xiangtan is bekend as geboorteplek van
Mao Zedong
, Liu Shaoqi en Peng Dehuai, sommige van die stigters van die Kommunistiese Party van China.