in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
World Flora Online
is ’n
internetgebaseerde
samevatting van die wereld se
plantspesies
. Dit is die projek van 'n groep instelling in antwoord op die
Globale Strategie vir Plantbewaring
(GSPB) se doelwit om 'n "aanlyn flora van alle bekende plante" daar te stel.
World Flora Online (WFO) is ’n
vryetoegang
databasis
wat in Oktober 2012 van stapel gestuur is as ’n opvolgprojek van
The Plant List
. Die doel daarvan is om ’n aanlyn flora van alle bekende plante saam te stel.
Dit is ’n projek van die
VN
se Konvensie oor Biologiese Diversiteit, en het ten doel om die verlies van plantspesies wereldwyd te beeindig.
’n Toeganklike flora van alle bekende plantspesies is beskou as ’n basiese vereiste vir plantbewaring. Dit verskaf ’n grondlyn vir die bereiking en monitering van ander doelwitte van die strategie. Die vorige teiken van die GSPB is in 2010 bereik met The Plant List.