in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
- Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien
Wologda-oblast
.
Wologda
(
Russies
: Во?логда) is ’n stad in
Rusland
en die hoofstad van die
federale deelgebied
Wologda-oblast
. Dit is aan die Wologda-rivier gelee. Die bevolking in 2013 was 306 487.